Hosea 12:2 Die Boodskap (DB)

Efraim mors sy tyd met dinge wat niks beteken nie. Hulle hou hulle heeldag besig met leuens en geweld. Hy sluit ’n ooreenkoms met Assirië. Tegelyk onderhandel hy ook met Assirië se vyand. Hy stuur olie na Egipte om in hulle goeie boekies te kom.”

Hosea 12

Hosea 12:1-5