Hosea 12:14 Die Boodskap (DB)

Maar dit was deur sy boodskapper dat die Here Israel se nageslag uit Egipte gelei het. God se boodskapper het hulle op die regte pad gehou.

Hosea 12

Hosea 12:8-15