Hosea 12:10 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Ek is die Here. Ek is julle God. Ek het julle uit Egipte laat wegtrek. Ek sal julle weer in tente laat bly soos die tyd in die woestyn. Toe het Ek in my tent tussen julle gebly.

Hosea 12

Hosea 12:5-11