Hosea 11:4 Die Boodskap (DB)

Ek het vir hulle omgegee. Ek het met liefde saam met hulle geloop. Ek was vir hulle soos iemand wat by ’n dier kom wat swaarkry en die swaar gewig van sy nek afhaal. Ek het vir hulle kos gegee.

Hosea 11

Hosea 11:1-11