Hosea 11:2 Die Boodskap (DB)

Hoe meer Ek egter na hulle geroep het, hoe meer het hulle agter afgode aangeloop. Hulle het vir die Baäls offers gebring. Hulle het vir die beelde van gode wierook gebrand.

Hosea 11

Hosea 11:1-11