Julle sal dan vir julle broers sê: ‘Ammi! Jy is nou weer die Here se volk.’ Julle sal vir julle suster sê: ‘Rugama! Die Here gee nou weer vir jou om.’”