Hooglied 6:11 Die Boodskap (DB)

Ek is na my tuin toe waar die neutebome staan. Ek wou sien of die palms al blom, die wingerd al uitloop en die granate se bloeisels al bot.

Hooglied 6

Hooglied 6:6-13