Hooglied 6:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Jy is die allermooiste van die vroue, maar waar is jou liefling dan? Sê ons, dan help ons jou soek.

2. Hy is na sy tuin toe waar die lekkerruikkruie groei. Daar wei sy kudde terwyl hy die lelies pluk.

Hooglied 6