Hooglied 5:2 Die Boodskap (DB)

Een nag het ek van my geliefde gedroom. Hy het aan die deur kom klop en gesê: “Liefste, maak oop. My duifie, laat my inkom. Ek was heelnag buite en my kop is nat van die dou en my hare van die reën.”

Hooglied 5

Hooglied 5:1-10