Almal is vaardig met die swaard en ervare soldate. Elkeen met ’n swaard langs sy sy om die koning teen die gevare van die nag te beskerm.