Vroue van Jerusalem, beloof my en sweer by die takbokke en ribbokke om nie die liefde wakker te maak nie voor dit tyd is daarvoor.