Hooglied 3:10-11 Die Boodskap (DB)

10. Die pote is met silwer, die leuning met goud en die sitplek met ’n pers materiaal oorgetrek.

11. Vroue van Jerusalem, gaan buitentoe en kyk na Salomo. Hy het die kroon op wat sy ma nog vir hom op sy troudag gegee het, dié dag toe hy so vol vreugde en blydskap was.

Hooglied 3