Hooglied 3:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Een aand op my bed het ek na my geliefde gesmag. Na hom het ek gehunker, maar hy het nooit gekom nie.

2. Toe het ek opgestaan en deur die strate en elke stegie geloop op soek na my geliefde, maar ek kon hom nêrens vind nie.

Hooglied 3