Hooglied 2:16-17 Die Boodskap (DB)

16. My liefling is myne en ek is syne. Hy is weer weg om sy vee tussen die lelies te laat wei.

17. Eers as die aandwind opsteek en die skadu’s verdwyn, kom hy weer terug. Kom, my liefling, kom gou weer soos ’n jong bokkie en ’n bergbok oor die ruwe berge na my.

Hooglied 2