Hebreërs 5:12 Die Boodskap (DB)

Om die waarheid te sê, behoort julle eintlik self al mense te gewees het wat ander van die dieper dinge van die godsdiens kon vertel. Maar kyk net na julle: ’n mens moet julle weer van die begin af al die basiese dinge oor God en sy boodskap leer.

Hebreërs 5

Hebreërs 5:9-14