Hebreërs 3:9 Die Boodskap (DB)

In die woestyn het Ek 40 jaar lank vir hulle so baie gedoen en hulle het dit geweet; nogtans het hulle my geduld tot die uiterste op die proef gestel.

Hebreërs 3

Hebreërs 3:1-14