Hebreërs 3:18 Die Boodskap (DB)

Vir wie het God gesê dat hulle vir seker nooit sal ervaar wat dit beteken om vir ewig saam met Hom te rus nie? Ja-nee, dit was niemand anders nie as die mense wat nie na Hom wou luister nie.

Hebreërs 3

Hebreërs 3:16-19