Hebreërs 2:12 Die Boodskap (DB)

Hy sê: “Ek sal my broers en susters alles vertel wat Ek van U weet. Waar almal saam is, sal Ek liedere sing wat vertel hoe groot en belangrik U werklik is.”

Hebreërs 2

Hebreërs 2:9-18