Hebreërs 13:14 Die Boodskap (DB)

Ons eintlike plek waar ons gaan bly, is mos nie op aarde nie, maar ons sien uit na die blyplek wat aan die kom is.

Hebreërs 13

Hebreërs 13:13-19