Hebreërs 13:11 Die Boodskap (DB)

Volgens die ou ooreenkoms het die hoëpriester altyd die bloed in die Heiligste deel ingebring, terwyl die dooie diere buite die blyplek van die mense verbrand is.

Hebreërs 13

Hebreërs 13:9-14