Hebreërs 12:8 Die Boodskap (DB)

As God julle glad nie reghelp as julle verkeerd doen deur dinge met julle te laat gebeur wat nie baie lekker is nie, moet julle weet dat julle nie regtig sy kinders is nie. Alle kinders word soms gestraf.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:5-16