Hebreërs 12:26 Die Boodskap (DB)

Destyds het sy stem die aarde laat bewe, maar nou beloof Hy: “Ek sal nog ’n keer praat, en hierdie keer sal nie net die aarde bewe nie, maar ook die hemel.”

Hebreërs 12

Hebreërs 12:24-29