Hebreërs 12:14 Die Boodskap (DB)

Probeer julle bes om nie met ander mense te stry of te baklei nie. Leef so dat God trots kan wees op julle, want as iemand nie so leef nie, sal hy sowaar nie by die Here uitkom nie.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:7-18