Hebreërs 11:3 Die Boodskap (DB)

Omdat ons glo, weet ons dat God die wêreld gemaak het deur net te sê dat dit daar moet wees, en dit was daar. Dit is nie gemaak uit iets wat ons kan sien nie.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:1-10