Hebreërs 11:29 Die Boodskap (DB)

Dit was ook omdat die mense van God Hom vertrou het dat hulle deur die Rooisee is asof dit droë land is. Toe die Egiptenaars dit probeer het, het hulle almal verdrink.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:22-33