Hebreërs 10:18 Die Boodskap (DB)

As God Hom dan nou nie meer aan hierdie verkeerde dinge steur nie, is dit ook mos nie meer nodig om allerhande offers daarvoor te bring nie.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:11-20