Hebreërs 1:9 Die Boodskap (DB)

U hou van dinge wat reg is en wil niks te doen hê met dinge wat verkeerd is nie. God het U gevra om oor alles te heers, terwyl almal baie bly was daaroor. Nie een van die ander wat saam met U daar was, het ’n kans gestaan nie.”

Hebreërs 1

Hebreërs 1:5-10