Hebreërs 1:7 Die Boodskap (DB)

Wanneer God van die hemelse wesens praat, sê Hy wel: “God maak sy boodskappers soos die wind en sy dienaars soos weerligstrale.”

Hebreërs 1

Hebreërs 1:1-9