Hebreërs 1:11 Die Boodskap (DB)

Al hierdie dinge sal eendag vergaan en nie meer daar wees nie. Soos ’n stuk klere stukkend gaan en uiteindelik weggegooi word, so sal al dié dinge ook eendag verdwyn, maar U sal vir altyd daar wees.

Hebreërs 1

Hebreërs 1:2-14