Hebreërs 1:1 Die Boodskap (DB)

Deur die jare heen het God nie stilgebly nie. Hy het gedurig met ons voorouers gepraat deur spesiale boodskappers te stuur en ook nog op baie ander maniere.

Hebreërs 1

Hebreërs 1:1-8