Handelinge 8:40 Die Boodskap (DB)

Intussen het Filippus in Asdod aangekom. Van daar af het hy van die een plek na die ander die evangelie aan die mense verkondig tot reg in Sesarea.

Handelinge 8

Handelinge 8:39-40