Handelinge 8:17 Die Boodskap (DB)

Toe die apostels daar aankom, het hulle hulle hande op die mense geplaas en vir hulle gebid. Dadelik het die krag van die Gees toe oor hulle almal gekom.

Handelinge 8

Handelinge 8:14-24