Handelinge 7:19 Die Boodskap (DB)

Hy het hulle selfs verplig om hulle pasgebore babatjies op die ashope te gaan weggooi. Op dié manier wou hy keer dat hulle getalle nog groter word.

Handelinge 7

Handelinge 7:17-27