Handelinge 7:11 Die Boodskap (DB)

“In daardie tyd was daar ’n groot hongersnood in Egipte en Kanaän. Die mense het niks gehad om te eet nie. Ons voorouers het ook baie swaargekry.

Handelinge 7

Handelinge 7:9-20