Handelinge 4:24 Die Boodskap (DB)

Toe het almal saamgebid: “O Here, U het alles gemaak: die hemel en die aarde en ook die see. Alles wat daarin is, is die werk van u hande.

Handelinge 4

Handelinge 4:14-31