Handelinge 4:21 Die Boodskap (DB)

Hulle het die apostels weer ernstig gewaarsku om niks verder oor Jesus te sê nie. Maar op die ou end moes hulle vir Petrus en Johannes laat gaan. Baie mense het van die wonderwerk gehoor en begin om God te loof.

Handelinge 4

Handelinge 4:11-25