Handelinge 3:6 Die Boodskap (DB)

“Ek het nie ’n sent op my naam nie,” het Petrus gesê. “Maar ek gaan vir jou iets baie beters gee. Ek sê nou vir jou in die Naam van Jesus Christus: staan op en loop!”

Handelinge 3

Handelinge 3:1-14