Handelinge 28:5 Die Boodskap (DB)

Paulus het die gedierte afgeskud en dit in die vuur laat val. Hy het niks oorgekom nie. Almal het verwag dat hy enige oomblik sou begin opswel van die slangbyt en doodgaan.

Handelinge 28

Handelinge 28:3-13