Handelinge 28:3 Die Boodskap (DB)

Almal het hout vir die groot vuur bymekaargemaak. Paulus het ook hand bygesit. Toe hy ’n bondel hout op die vuur kom neersit, het ’n giftige slang skielik tussen die hout uitgekom en hom aan sy hand gepik.

Handelinge 28

Handelinge 28:1-10