Handelinge 28:26 Die Boodskap (DB)

‘Gaan na my volk toe en sê vir hulle: Al hoor julle met julle ore, verstaan julle net mooi niks nie. Al kyk julle met julle oë, is julle eintlik blind.

Handelinge 28

Handelinge 28:16-31