Handelinge 28:22 Die Boodskap (DB)

Ons sou egter graag wou hoor wat jy te sê het oor daardie nuwe sekte wat in Jesus glo. Die mense hier sê allerhande lelike dinge oor hulle.”

Handelinge 28

Handelinge 28:14-24