Handelinge 28:10 Die Boodskap (DB)

Aan die einde van ons verblyf op Malta het die mense ons ’n koninklike afskeid gegee. Hulle het ons oorlaai met geskenke en met al die nodige voorrade vir ons reis.

Handelinge 28

Handelinge 28:3-19