Handelinge 27:7 Die Boodskap (DB)

Uiteindelik het ons met ’n groot gesukkel tot regoor Knidus gekom. As gevolg van die sterk stormwind moes ons van roete verander. Ons het aan die beskutte kant van die eiland Kreta by Salmone verbygevaar.

Handelinge 27

Handelinge 27:1-14