Handelinge 27:4 Die Boodskap (DB)

Van Sidon af het ons noordwaarts gereis. Ons het aan die onderkant van die eiland Siprus verbygevaar waar ons beskut was teen die sterk wind.

Handelinge 27

Handelinge 27:1-5