Handelinge 27:20 Die Boodskap (DB)

Dae lank kon ons glad nie die son of die sterre sien nie. Omdat die storm net nie wou bedaar nie, het ons later alle hoop laat vaar dat ons gered sou word.

Handelinge 27

Handelinge 27:17-27