Handelinge 27:17 Die Boodskap (DB)

Omdat hulle bang was dat die skip hom op die sandbanke te pletter sou loop, het hulle die dryfankers ook laat sak. Ons het begin wegdryf van die gevaarlike kuslyn af.Die storm het ons skip heen en weer op die see geslinger.

Handelinge 27

Handelinge 27:12-22