Handelinge 27:12 Die Boodskap (DB)

Hulle wou so gou moontlik by Feniks uitkom. Hierdie hawe, wat na die suidweste en na die noordweste met die see verbind is, was volgens hulle ’n meer geskikte plek om te oorwinter.

Handelinge 27

Handelinge 27:6-17