Handelinge 26:27 Die Boodskap (DB)

Paulus vra toe vinnig vir Agrippa: “En wat van u, koning Agrippa, glo u wat die profete sê? Wag, u hoef nie eens te antwoord nie. Ek weet dat u glo.”

Handelinge 26

Handelinge 26:17-32