Handelinge 26:25 Die Boodskap (DB)

“Met alle respek, geagte Festus,” het Paulus geantwoord, “ek is glad nie mal nie. Dit wat ek sê, is die reine waarheid.

Handelinge 26

Handelinge 26:17-32