Handelinge 26:17 Die Boodskap (DB)

“‘Jy moet vir ander mense gaan vertel wat jy vandag gesien het. Jy moet ook gaan praat oor dit wat Ek nog vir jou sal sê wanneer Ek later weer aan jou verskyn. Ek het jou vrygemaak.

Handelinge 26

Handelinge 26:14-20